• Welcome to SC4 Devotion Forum Archives.

Welkom

Started by Serkanner, January 24, 2007, 08:47:50 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Diggis

Aaaaaarrrrrgh te veel nederlands, te laat op het nacht.  #?¿?¿?$

Serkanner: Bedankt.

sebes

LOL Diggis.
Goed idee Serkanner. Leuk om ook lekker in je eigentaal een forum op de site kunnen volgen.
Ik ben een grote fan van de afrikaanse taal dus : ek is baie bly jy het hier so baie geskryf my ou Marius!
Check my MD:               
Rhenen,NN

M4346

Quote from: sebes on January 27, 2007, 06:04:15 AM
LOL Diggis.
Goed idee Serkanner. Leuk om ook lekker in je eigentaal een forum op de site kunnen volgen.
Ik ben een grote fan van de afrikaanse taal dus : ek is baie bly jy het hier so baie geskryf my ou Marius!

Dit is vir my natuurlik 'n baie groot plesier om Afrikaans te skryf op die internet, 'n geleentheid wat 'n mens nie aldag het nie, omdat daar so weinig van ons op die internet is. :P Ek is ook aangenaam verras met die entoesiasme wat julle toon teenoor Afrikaans want sover ek verstaan (en my algemene ervaring is) dat Nederlanders nie baie lief is vir Afrikaans nie. Dit is 'n aangename verassing en het definitief bygedra tot my liefde vir hierdie webwerf (om nou puriteins Afrikaans te praat :P).

So lank julle geen probleem het met my wat in Afrikaans skryf nie, sal ek dit geniet om aan te hou. :)

Maar ik kan altijd proberen om in het Nederlands te schrijven. ;)
New Horizons Productions
Berethor ♦ beskhu3epnm ♦ blade2k5 ♦ dedgren ♦ dmscopio ♦ Ennedi
emilin ♦ Heblem ♦ jplumbley ♦ moganite ♦ M4346 ♦ papab2000
Shadow Assassin ♦ Tarkus ♦ wouanagaine

Fledder200

wow.....en wat doe je dan als je je verveel???
juist....dan bestel je kaartjes voor de Dolly dots reunie concert.... :P
ik weet dat het heel erg off-topic is.....maar ik heb er nu al zin in!! :thumbsup:
-----------------------------------------------------------------
Life is too short to wear bad clothes...and ugly shoes!

Colyn

Wil jy nou meer .... so waar as wragtig 'n plek in die SC4 gemeenskap waar 'n man Afrikaans kan praat en dan boonop weet daar is mense wat jou verstaan ...

Ek sal verseker meer kere hier kom inloer.

M4346 ... waar kom jy vandaan. Soos jy seker sal kan sien ... ek is in Nelspruit.
Work, the annoying period between bike trips.
Come see CSX Play

Serkanner

Ik ga morgen ... donderdag in midden-europa en zuid-afrika een langere post schrijven, maar ik wil wel even zeggen dat ik het echt geweldig vind zo velen hier te zien en in het nederlands/afrikaans over simcity4 te praten. Dank aan allen die hebben bijgedragen aan dit forum.  :thumbsup:

daeley

efkes de vlaamse aanwezigheid ewa boosten, want het aandeel van mijn landgenootjes is hier precies nogal vrij klein :p

geef mij toch maar vlaams... bekt toch veel vlotter dan nederlands... 'k vind het trouwens veel leuker om wat engels en frans door alles door te gooien (woon dicht tegen brussel en werk op universiteit, kan er ook mee te maken hebben) dan krijgt ge veel gemakkelijker gezegd wat ge bedoeld :p
1. Install SC4+RH
2. Install LEX (CD&DVD helps) and latest NAM + updates
3. Play the game
4. ? ? ? ?
5. Profit!

M4346

Quote from: Colyn on January 31, 2007, 03:17:20 PM
Wil jy nou meer .... so waar as wragtig 'n plek in die SC4 gemeenskap waar 'n man Afrikaans kan praat en dan boonop weet daar is mense wat jou verstaan ...

Ek sal verseker meer kere hier kom inloer.

M4346 ... waar kom jy vandaan. Soos jy seker sal kan sien ... ek is in Nelspruit.

Ek is jammer dat ek nou eers antwoord, maar ek het nou eers hierdie gesien. Ek moet sê dat ek werklikwaar aangenaam verras is om te verneem dat jy Afrikaans kan praat (of selfs Afrikaans is), ek het nog altyd (foutiewelik) aangeneem jy is 'n rooinek / soutie. :P (Jammer as dit enigiemand "offend." :) )

Ek moet sê dat ek vir die eerstekeer werklik in Afrikaans oor SC4 kan praat, omdat my vriende nie so entoesiasties is daaroor nie. ;) Soos die Engelse sê: "Different strokes for different folks." :P

Ek is tans in Pretoria, maar het al orals in hierdie land gewoon (en ook in Swaziland), maar nader aan jou - Witrivier.

So, ek sien uit om hierdie gesprek in Afrikaans, of selfs Nederlands voort te sit. ;)

Wat 'n aangename verassing.  $%Grinno$%
New Horizons Productions
Berethor ♦ beskhu3epnm ♦ blade2k5 ♦ dedgren ♦ dmscopio ♦ Ennedi
emilin ♦ Heblem ♦ jplumbley ♦ moganite ♦ M4346 ♦ papab2000
Shadow Assassin ♦ Tarkus ♦ wouanagaine

Fledder200

het is zo grappig.....als ik jullie post zo lees....lijkt het net of ik dronken ben  :P

daarom hou ik van Zuid-afrikaans :)
-----------------------------------------------------------------
Life is too short to wear bad clothes...and ugly shoes!

M4346

Quote from: Fledder200 on February 01, 2007, 11:29:12 AM
het is zo grappig.....als ik jullie post zo lees....lijkt het net of ik dronken ben  :P

daarom hou ik van Zuid-afrikaans :)

Nee, dit lyk vir my of ek dronk is. :P Die -ij en -ch is net vreemd.  $%Grinno$%
New Horizons Productions
Berethor ♦ beskhu3epnm ♦ blade2k5 ♦ dedgren ♦ dmscopio ♦ Ennedi
emilin ♦ Heblem ♦ jplumbley ♦ moganite ♦ M4346 ♦ papab2000
Shadow Assassin ♦ Tarkus ♦ wouanagaine

Colyn

M4346 ... Dankie vir die antwoord ... man ek is bly dat die rekord nou reg is ... dit vat aan hierdie Boer se hart om te dink dat ek as 'n soutie aangesien word ;) ... jy weet seker dat ek op ST as Vlakhaas bekend is ... ek is nounog moerig dat ek daai naam daar gebruik het want ek is seker 99% van die perde daar het nie die vaagste benul hoe om die woord uit te spreek nie.

Ek het self amper 10 jaar in Pretoria gewoon.

Ja ek weet hoe jy voel ... my vriende kan ook nie verstaan hoekom SC4 my so fasineer nie ... tough luck vir hulle :)
Work, the annoying period between bike trips.
Come see CSX Play

M4346

Nou maar goed, dan is ek bly alles is uitgesorteer en regestel. :P Ek was altyd geïnteresseerd in die naam "Vlakhaas," omdat dit "obviously" Afrikaans was maar het nooit gedink dit is omdat jy Afrikaans praat nie. En ek kan verstaan hoe jy voel oor die korrekte uitspraak daarvan. Ek myself is maar moerig vir ST maar vir ander redes as jyself (of so neem ek aan). Die algemene apatiese houding en ongeërgdheid het hierdie Suid-Afrikaner dwars in die krop gesteek omdat dit nie iets is waaraan ek gewoond is nie. Die hele atmosfeer daar is maar sif deesdae en ek verstaan en respekteer julle besluit om hierdie julle nuwe tuiste te maak.  &apls

Van al die pragtige plekke in Suid-Afrika is en bly Pretoria nog baie naby aan my hart, saam met die Laeveld (en die Kruger Wildtuin) en die Drakensberge. Maar hierdie stad het net 'n sekere joie de vivre wat 'n mens se siel beset en jou oorneem. Daarom was ek so opgewonde en inniglik dankbaar vir die Jakarandas wat jy gemaak het.  #stsfd· #stsfd· Dankie!  :thumbsup: Ek wag nog vir iemand wat die Uniegebou wil aanpak. :P

SC4 is duidelik nie vir almal beskore nie, maar vir die van ons wat dit wel verstaan en waardeer is dit 'n groot wins. So, dit is hulle verlies soos jy daar stel.

Dit raak laat hier in Suid-Afrika en ek dink dit is tyd dat ek gaan inkruip. Ek het môre baie vroeg klas (wel, 8:30 is vir my vroeg :P). So, tot dan en hartlike Suid-Afrikaanse groete (soos dit hoort.) ;)

-M-
New Horizons Productions
Berethor ♦ beskhu3epnm ♦ blade2k5 ♦ dedgren ♦ dmscopio ♦ Ennedi
emilin ♦ Heblem ♦ jplumbley ♦ moganite ♦ M4346 ♦ papab2000
Shadow Assassin ♦ Tarkus ♦ wouanagaine

Colyn

Man jou pos laat my hart warm klop ... Ek het eenkeer lank gelede begin met die Uniegebou maar ek het dit laat vaar ... miskien moet ek weer daarna kyk ... ek dink as ek weer PTA toe gaan sal ek weer a draai daar gaan maak net om my oog bietjie ingestel te kry en kyk of ek die ding vir ons kan maak ... dit gaan a helse lot werk wees.

Ek stem saam oor ST ... ons boere is nie gewoond aan daai soort slapgat houding nie en sif is nie die regte woord nie  :D
Work, the annoying period between bike trips.
Come see CSX Play

M4346

Quote from: Colyn on February 01, 2007, 02:09:40 PM

Ek kan net dink dat die Uniegebou 'n tawwe onderneming kan wees, ek self is nou nie juis 'n expert met BAT nie (ek het probeer maar dit is 'n bietjie tegnies vir dié BA student. :P) So alle sterkte daarmee as jy dit wel weer aanpak, ek sal meer as gewillig wees om te help waar ek kan. :)

Dit is 'n helse lot werk, maar miskien kan jy by Debussyman aanklop. Daardie paleis van Barby was uitstekend en die half-sirkel kan handig wees. :P

Ek het maar net die woord 'sif' gebruik omdat die ander woorde wat in my gedagtes opgekom het nie geskik sou wees om hier te weergee nie. :)

Geniet die dag, ek het 'n voorgeskrewe boek om te lees.  >:(
New Horizons Productions
Berethor ♦ beskhu3epnm ♦ blade2k5 ♦ dedgren ♦ dmscopio ♦ Ennedi
emilin ♦ Heblem ♦ jplumbley ♦ moganite ♦ M4346 ♦ papab2000
Shadow Assassin ♦ Tarkus ♦ wouanagaine

daeley

phew ^^ leuk taaltje maar af en toe niet gemakkelijk te volgen ^^

klinkt daar als een mooie streek :) moet'k zeker eens passeren... als ik wat meer geld verdien ^^
1. Install SC4+RH
2. Install LEX (CD&DVD helps) and latest NAM + updates
3. Play the game
4. ? ? ? ?
5. Profit!

Fledder200

Quote from: Colyn on February 01, 2007, 02:09:40 PM
Man jou pos laat my hart warm klop ...

ooooeeeeeew......kalver liefde  :P

*and they called it puppy love....:D
-----------------------------------------------------------------
Life is too short to wear bad clothes...and ugly shoes!

DarkLoki

Al een tijdje niks meer gepost in dit onderwerp maar wou toch even zeggen dat ik het afrikaans toch wel een geweldig taaltje vind. Heb al wel eens afrikaanse site's bezocht en toch grappig om te zien dat je het meeste zo kan lezen. Oh en wel vet dat hier ook een nederlands forum is want het valt soms nog best tegen om je in het engels te verwoorden. :-[

Colyn

Lyk my die manne pos liewers Engels ... :)
Work, the annoying period between bike trips.
Come see CSX Play

Serkanner

Quote from: Colyn on March 11, 2007, 10:05:32 PM
Lyk my die manne pos liewers Engels ... :)

Onbegrijpelijk ... maar even wel dicht bij de waarheid, ben ik bang. Het grote voordeel van dit nederlandstalig forum is dan ook om hulp in de eigen taal te kunnen geven als Engels te moeilijk of ontoereikend is. Ik ben ervan overtuigd dat er in de nabije toekomst best gebruik gemaakt gaat worden van dit forum ... of anders zal ik het meer moeten promoten  ;)

DarkLoki

Misschien is alleen "hulp" geven ook wel een beetje beperkt? Zou leuker zijn als het meer een algemeen forum zou zijn.